gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

 

Buitelug Rekreasie

 

Bespreek nou vir ’n buitelugervaring uit die boonste rakke.

 

Die Retiefkamp Buitelugsentrum met sy opgeleide fasiliteerders en instrukteurs bied avontuuraktiwiteite vir skoolgroepe. Deur middel van ervaringsleer-aktiwiteite dra ons basiese lewensvaardighede en Christelike beginsels oor en stel ons kinders aan Christus voor.

 

Ons bied die volgende aan:

probleemoplossing

spanbou

kampe

fasilitering en aktiwiteite

huisvesting

persoonlikheidsanalise.

Aktiwiteite sluit die volgende in:

ysbrekers

lae toubane

hoë toubane (All aboard / Jacob’s Ladder / Catwalk / Zipline)

muurklim

verfbal

ander avontuuraktiwiteite

boogskiet.

Personeel

 

Daar is ’n span opgeleide fasiliteerders en instrukteurs.

 

Kontak: Ernst Gottschalk

Sel: 076 891 0594 

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Created and Maintained by Direct Applications
Tuesday the 15th. . Joomla 3.0 Template.