gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

 

Fasiliteite

 

Kombuis

Die kombuis is toegerus met standaard kombuis- en kooktoerusting, gasbranders, elektriese stoof en oond, koelkamer, vrieskas, warm water en elektriese kan.

 

Water en Elektrisiteit

Munisipale water en 220 V elektrisiteit.

 

Braaiareas

Daar is ’n buitebraai-area.

 

Om saam te bring

Eie hout en braaitoerusting, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, vadoeke, potskuurders, swartsakke, noodhulp en elektriese menger indien nodig. Bring eie projektor en skerm indien benodig.

 

Speelarea

Die terrein het groot grasperke en 'n avontuurbaan (alleen beskikbaar indien vooraf vir programfasilitering gereël). 

Die swembad en ander ontspanningsfasiliteite van die Maselspoort Vakansieoord is beskikbaar vir kampgroepe.

 

Created and Maintained by Direct Applications
Tuesday the 15th. . Joomla 3.0 Template.